Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Soekmyliefie209

49 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Eks n reguit eerlike mens wat hou Van iemand wat ook soos ek dink En voel en respekteer ander se gevoelings

Letsgoforwardtoday

32 - Germiston, Gauteng

n Vriendelike, Eerlik, lief vir diere, buitelewe en die natuur, om te stap in die natuur lief vir kinders;...

Lalie1980

38 - Pretoria, Gauteng

Ek is passievol, lojaal, eerlik , opreg en kan dalk net jou lewe verryk. Ek hou van daans, fliek , lees en kamp....

NeiQ

25 - Pretoria, Gauteng

Ek is n vrou wat opsoek is na n man wat my altyd op sy hande sal dra ek hou van om alles saam my tweede helfde...

Mishy_182

27 - Pretoria, Gauteng

Ek is energiek en passievol, gefokus en doelgerig. Geniet oefen, die buitelewe en 'n boek! Vriendelik en maklik...

BikiRondloer

49 - Alberton, Gauteng

Skerp sin vir humor en innemende persoonlikheid. Baie life vir stap en buitelewe en glo mens moet altyd jou...

Oor love2meet

love2meet is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog