Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

groenoog1234

45 - Bloemfontein, Vrystaat

Mens leef net een keer en doen alles voluit. Kry net een kans in die lewe. Lief vir my God

Annie007

38 - Brits, Noord-Wes

Baie spontaan, eerlik en reguit. Geniet die mooi in die lewe kan ook lekker kuier. Geniet die buitelug, visvang,...

Nonnie_1975

41 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek was gewoonlik die muurblom, wat stil en teruggetrokke dinge bekyk het, maar ek wil dit verander en myself...

Bytjie007

41 - Centurion, Gauteng

Avontuurlustig. Is n besige bytjie. Hou van lekker dinge doen en uitgaan. Hou van n Man wat sy Man kan staan....

Harsverlange

33 - Brakpan, Gauteng

Ek is beslis 'n mense mens. Love kinders en love my vriende. Hou van kuier, braai en die buitelig. Ek voel wat...

TLC001

44 - Centurion, Gauteng

Bubble - Positief - Opgewek Eerlikheid ..nie so baie gevra nie... Muurbal Dans - tuin werk - Fliek Geniet elke...

Oor love2meet

love2meet is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog