Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Skybird001

46 - Centurion, Gauteng

Baie aangename, goed gemanierd en kreatiewe dame met goeie sin vir humor. Ek is positief oor die lewe wat nog...

FionasonderShrek

46 - George, Wes-Kaap

Is ons nie maar almal hier om nuwe mense te leer ken nie? As daar nog mans met waardes is wat hou van...

Picies81

37 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n dame wat hou van die buitelug. Ek is wie ek is, aanvaar my so of dit gaan nie help nie. As jy meer wil...

Geesie124

38 - Johannesburg, Gauteng

Uhm.... Woorde om my te beskryf.... Energiek, hardwerkend, love die buite lewe, mal oor sport en verkies eerder...

Zellietot

49 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is fun en hou van uitdagings die lewe is te kort om heeldag voor tv te le ! Dit doen ons ini week maar beslis...

Plattelandsegirl

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is kunstig en geniet die buitelewe en ook om te reis. My vriende beskou my as 'n easy going fun loving...

Oor love2meet

love2meet is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog