Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Johnny230

47 - Kimberley, Noord-Kaap

Is baie positief en hou van sport, speel graag tennis. Hou van bietjie wegkom en rustig wees. Hou van stap. Ry...

Auret

38 - Krugersdorp, Gauteng

Na talle hoogte en laagtepunte in my lewe is ek opsoek na my langtermyn-lewensmaa t. Ek dink nie ons is ontwerp...

Zuis

43 - Pretoria, Gauteng

Baie woelig en vol lewe. Ek lewe elke dag voluit en waardeer die klein dinge in die lewe. Hou van buitelewe en...

Toffies

26 - Grabouw, Wes-Kaap

Sagte mens wat baie omgee al lyk ek na iemand wat nie omgee nie. altyd daar as mense wil praat en lojaal teen...

JakesT

48 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Passievol, n goeie vriend, n omgee mens wat ook wil waardeer word. Wil voluit leef , nie net bestaan nie. Wil...

Glimlag01

41 - Benoni, Gauteng

Ek is n man met waarde, intergriteit, liefde vir die lewe. Ek respekteer mense en glo mens moet die beste maak...

Oor love2meet

love2meet is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog