Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

NetEk8

36 - Witbank, Mpumalanga

Ek is n baie eerlike en opregte mens. Is maar n huis mens en hou daarvan om tyd saam famielie te spandeer. Ek is...

alleen42

41 - Mosselbaai, Wes-Kaap

ek wil he mense moet my ken as iemand wat altyd die extra sal doen vir haar vriende..iemamd wat hou van n lekker...

Mia_4

48 - Pretoria, Gauteng

My familie en vriende is vir my baie belangrik. Ek is 'n gemaklike mens - hou van onverwagte kuiers , Gesels...

Plakkie

42 - Randburg, Gauteng

Blah blah blah blah. Dit maak tog nie saak wat n mens hier skryf nie. Dit kan die grootste klomp snot wees. Op...

Bubblebekkie152

31 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is spontaan lief vir die buite lewe. Ek is wie ek is en plat op die aarde. Groot bok vir sports.

Oor love2meet

love2meet is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek