Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Mia1974

44 - Johannesburg, Gauteng

Saggeaard, Liefdevol, Hardwerkend, Soms Bedo%&*^@, Opreg en Eerlik. Ek is nog jonk van gees hou van kuier nou...

Komonskyk85

33 - Centurion, Gauteng

Ek beskou myselfas n vriendelike en gemaklike mens om mee oor die weg te kom. Hou van sosialiseer en nuwe mense...

Idette

28 - Pretoria, Gauteng

Im pretty easy going, and able to see the best in people. i Also want the best for the people i love.

Eksoeknajou

33 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is net opsoek na opregte ware liefde, iemand wat vir my lief is..en net vir my....iemand wat my aanvaar vir...

Bubblebekkie152

31 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is spontaan lief vir die buite lewe. Ek is wie ek is en plat op die aarde. Groot bok vir sports.

Lagisjousielsdans

40 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is n spontane, vriendelikke en selfversekerde persoon wat gedrewe is... Ek het n goeie humor sin en lag baie...

Oor love2meet

love2meet is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek