Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

MickeyFerrari

21 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is 'n baie passievolle, hardwerkende en liefde volle persoon. Ek glo in myself en ek is 'n mens wat my dinge...

NeiQ

26 - Pretoria, Gauteng

Ek is n vrou wat opsoek is na n man wat my altyd op sy hande sal dra ek hou van om alles saam my tweede helfde...

Kism3t

37 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

I'm a little witty, at times quirky and game for new things. Appreciate all things in life and wake up blessed...

BikiRondloer

49 - Alberton, Gauteng

Skerp sin vir humor en innemende persoonlikheid. Baie life vir stap en buitelewe en glo mens moet altyd jou...

weesmyne803

35 - Hazyview, Mpumalanga

die lewe loop soms snaakse draaie wat mens laat val. maar as mens opstaan verdien jy nog n kans. ek is dit werd

Oor love2meet

love2meet is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog