Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Plaasmeisie_147

26 - Leeudoringstad, Noord-Wes

Ek is plat op die aarde wat jy sien is wat jy kry. Ek hou van die buite lewe kamp en visvang.

Lolla85

33 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is goedhartig en goedgelowig. Ek probeer altyd die positiewe in elke situasie sien. Ek probeer die lewe nie...

rosie14

43 - Worcester, Wes-Kaap

My vriende beskryf my as n rustige, niks kan my onderkry tipe mens. My gunsteling tydverdryf is tyd saam familie...

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

Mia1974

44 - Alberton, Gauteng

Saggeaard, Liefdevol, Hardwerkend, Soms Bedo%&*^@, Opreg en Eerlik. Ek is nog jonk van gees hou van kuier nou...

MoegAlleen_2502

22 - Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Stuur my iets en jy sal uitvind hoekom jy my wil leer ken - jy sal definitief nie spyt wees nie.

Oor love2meet

love2meet is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog