About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Stellenbosch, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
57 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
173cm (5' 8.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Atheist | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Technical / Science / Engineering | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Winelands (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
36 - 56 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 175cm (5' 8.9") | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous | ||
Looks: |
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Blonde; Dark Blonde; Light Brown; Dark Brown; Auburn; Black; Greying; Grey | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Agnostic; Atheist | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
In His Own Words
About Him
Ek kan hier allerhande mooi goed oor myself skryf maar die beste sal wees as jy maar self uitvind en besluit.
My belangstellings is genealogie, geskiedenis, filosofie, wetenskap, rekenaars en astronomie. Nie juis iemand vir partytjies nie maar van tyd tot tyd is in die haak. Hou veral van familiebraaie. Is 'n familie mens en hou van kinders.
Ek wil nie die hele wêreld vol gaan toer nie. Ek het alreeds 'n redelik deel van Europa gesien en dis vir my genoeg maar is nie ongeneë om dalk weer 'n slag of wat oorsee te gaan nie. "Back packing around the globe" is beslis uit.
About His Ideal Match
Ek is opsoek na iemand vir wie haar kinders, familie en vriende belangrik is. Wat netjies is op haarself. Wat 'n maat kan wees vir my en met wie ek dinge saam kan doen.
Ek en godsdiens sit omtrent al 20 jaar nie meer langs dieselfde vuur nie omdat ek vir myself begin dink het en nie sommer meer dinge sonder goeie redes glo nie. Watse God ruïneer 'n mens (Job) sonder rede en sê dan die duiwel het my dit laat doen? (Job 2:3); verwag van 'n vrou om met haar verkragter te trou en hulle mag nooit skei nie? (Deut 22:28-29); laat die verkragting van maagde as seksslawe toe na die res van hulle familie uitgewis is? (Num 31:17-18). Die beginsel dat iemand anders in die tronk gaan sit (Jesus) omdat 'n mens gemoor, geroof en gesteel het (sondes) is totaal immoreel. Hoe sal ons samelewing lyk as ons daardie beginsel in ons howe toepas? Enkele voorbeelde van menigte wat bewys die Here is 'n immorele monster. Voorts is die Bybel 'n uiters seksistiese boek en is vroue maar net 'n man se eiendom. Ironies genoeg is vroue die grootse ondersteuners van die Bybel! Hoe kan 'n mens eerlik wees indien 'n mens nie eerlik kan wees met dit wat in die Bybel aangaan nie? Die Bybel het my laat beweeg vanaf Christen na AteÏs aangesien ek eerlik moet wees met die feite soos ek dit in die wêreld vind. Dus ek handhaaf die nul posisie. Daar is geen goeie getuienis dat 'n God bestaan nie.
Ek het niks teen diere nie maar diere hoort nie in 'n huis nie. Dus indien jy 'n diereliefhebber is wat diere in die huis wil laat kom dan gaan dit nie werk nie.
Jammer, geen foto, geen gesels.
What His Friends Say
fsg hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
More About Him
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear glasses |
Facial Hair: |
I'm clean-shaven |
Body Hair: |
Average |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Dry |
Intelligence: |
Rocket Scientist |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An impartial observer |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Quiet; Realistic; Shy; Stable |
Valued Qualities: |
Compassion; Devotion; Friendliness; Honesty; Humility; Kindness; Mercy; Patience; Self-control |
Favourite Colour: |
Red |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Opera |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
History; Science / Technology; Self-help |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Documentaries; Dramas; Educational; Movie Channels; Nature / Wildlife; News; Sci-Fi; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Documentary; Drama; Mystery; Romance; Sci-Fi; Westerns |
Interests: |
Computer programming; Gardening; Healthy living; Investing; Photography; Reading; Surfing the Internet; Woodworking |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Cricket; Rugby |
Cooking: |
I have to cook |
Food: |
South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Organised |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Turn-ons: |
Intelligence |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Skinny dipping; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Doesn't apply |
Politics: |
Moderate |
Honesty: |
Very |