Seeker_8377Seeker_8377

Seeker_8377

50 – Kempton Park, Gauteng, South Africa

Daar is vir elke mens n maat dalk kry ek myne hier sal nie weet tot ek probeer het nie

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Kempton Park, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
50
Star Sign:
Pisces
Height:
174cm (5' 8.5")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Transportation
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Northern Gauteng (Gauteng, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
36 - 42
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Ek is hier om n maat te ontmoet om saam dinge in die lewe te kan doen.Is glad nie hier om met jou te speel of om n een aand storie te he nie. Ek het darem nog waarde in dinge op die aarde en glo en vertrou dat daar iemand is wat ek wel sal ontmoet wat vir my n maat en alles sal kan wees in die lewe.
Ek is baie lief vir kinders en het self n dogter wat nie by my bly nie.Kinders is nie vir my n probleem nie en sal hulle aanvaar soos my eie.Sal alles moontlik saam hulle doen en ook leer wat ek kan.
Elke mens is iemand op sy eie en ek wil jou nie verander nie wees net jouself en eerlik.
Is baie lief vir dier veral honde en perde.
Ek sal wel altyd daar wees vir jou om saam te lag, jou trane af te vee en te troos as dit nodig is of net daar wees met n oor om te luister en om te help waar ek menslik gesproke kan.
Almal het al n stel of twee afgetrap in die lewe en het seer gekry maar dit is verby en die lewe gaan aan.
So my lewe gaan aan en sal graag dit met iemand wil deel en weer net gelukkig wees saam die persoon.
Ek hou daarvan om te kuier en te braai en sal jou help om kos te maak solank jy net saam my in die kombuis staan en gesels.
Is lief vir kamp en die natuur en om om n vuur te sit en kuier en die aand te geniet.
Ek hou nie van konflik nie vermy dit sover ek kan.

NS:As jy belang sal stel om my beter te leer ken kan jy dit gerus doen.Ek eet glad nie mens vleis nie is op n gewone dieet met gewone vleis en groente en drink goed.

Dankie dat jy my profile gelees het geniet jou dag of aand verder met God se seen en liefde!

About His Ideal Match

Moet eerlik en opreg wees en moet darrem n hart he en haar eie wees nie voorgee nie .Moet dit geniet om te kan lag en net mens te wees .Moet nie neer kyk op ander mense nie. Nie skaam wees om gevoel te wys nie en ook darem van die natuur en buite lewe hou

What His Friends Say

Seeker_8377 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

More Physical Characteristics
Facial Hair:
I have a moustache
Eyesight:
I wear contacts
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Hair Style:
Short
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going
Valued Qualities:
Faithfulness; Friendliness; Honesty; Humour
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Blue
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks
Cuisine:
Chinese; Greek; Italian; Seafood
Books:
Crime
TV Shows:
Action/Adventure; Comedy/Sit-coms; Documentaries; Movie Channels; Nature/Wildlife; Sport
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; War; Westerns
Interests:
Board games; Card games; Gardening
Sports:
American Football; Baseball; Body building; Camping; Cricket; Darts; Fishing; Horse Riding; Hunting; Motorsport; Pool; Rugby; Shooting; Snooker; Snorkeling; Squash
More Lifestyle
Pace of Life:
Go with the flow
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Cooking:
I really enjoy cooking
Dining Out:
I only eat out on special occasions
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
An active participant
Animals:
I like animals
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a sister
Family Closeness:
We're average
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Reading:
I enjoy it
Likes & Dislikes
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Horse(s)
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Long hair; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Sarcasm; Thrill seeking
The Deep Stuff
Dream Home:
Cabin in the mountains
Religious Attendance:
Once a month
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Honesty:
Extremely