peanut1202peanut1202

peanut1202

49 – Northern Suburbs (Bellville), Cape Town, South Africa

Ek wil net die lewe geniet - ek het te lank vergeet hoe om dit te doen -

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Northern Suburbs (Bellville), Cape Town, South Africa
Gender:
Female
Age:
49
Star Sign:
Aquarius
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Average
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Widowed
Looking for:
Friends; Open to possibilities
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Ask me later
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Other
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
45 - 52
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Never Married
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek is 'n volwasse vrou - vollop lewens ervaring - speel is vir kinders. Uit die aard van my toewyding aan my werk, het ek verlore geraak in die sosiale samelewing. Ek het 'n borrelende persoonlikheid, en uitstekende sin vir humor. Ondanks my baie ernstige kant, is daar ook 'n lawwe kant - wat vir baie jare weggepak was. 'n Mens raak nie jonger nie, en is bewus dat ek dalk my beste jare verby laat gaan. Ek het regtig nie meer die tyd of die krag vir kat en muis speletjies nie. Baie lief vir die buitelewe, mense om my. Motorsport 'n groot liefde van my (veral oval track racing)

About Her Ideal Match

Regtig geen tyd vir getroude mans wat gelukkies soek nie! bly asb weg. Eerbare opregte persoon wat respek kan toon met goeie sin vir humor, maar ook goeie verantwoordelikheid. Moet buitelewe geniet - en sommer net hou van lag en die lewe wil geniet.

More About Her

peanut1202 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.