Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Modified: A week ago

Online: Now

About Him

Country of Origin:
Namibia
Location:
Pretoria (Centurion), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
50
Star Sign:
Leo
Height:
184cm (6' 0.4")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Shaved
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Other
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Centurion (Gauteng, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
33 - 48
Star Sign:
Any
Height:
150cm (4' 11.1") - 177cm (5' 9.7")
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other
Marital Status:
Never Married; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
No; Yes, living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Ek is 'n vriendelike persoon wat gemaklik met almal oor die weg kom. Beland gewoonlik op in leierskap posisies.
My twee dogters is my wreld, maar hulle is reeds beide uit die huis en oorsee. Ek is nie gemaak om alleen te wees nie. Ek het 'n behoefte aan iemand spesiaal in my lewe sodat ek daardie persoon met al my liefde en omgee kan bederf, en sy dieselfde vir my.

So bietjie meer oor myself:

Ek hou van....

Ek hou van die bosveld en braai,
van 'n houthuis en'n hoenderhaan wat kraai.
Ek hou daarvan om na die bosveld vuur te staar,
met die groot vyf in die bosveld daar.

Ek hou van 'n berg, 'n rivier en 'n waterval,
van strome water wat vloei deur die dal.
Ek hou van biltong en drowors,
en sjokolade koek met 'n marsepyn kors.

Ek hou van lekker bier en rooiwyn,
en van die maan wat romanties deur die wolke skyn.
Ek hou van boere musiek en boere kos,
saam met familie en vriende in die bos.

Ek hou daarvan om malva poeding te eet my skat,
met sjokolade sous en nog wie weet wat.
Ek hou van my Namibia geboorteland,
van Hentiesbaai en die strand se sand.

Ek hou van die brul van 'n Harley-Davidson op die oop pad,
pragfiets wat jou na die volgende bestemming vat.
Ja, van baie dinge hou ek,
elk n wonderlike vreugde op sy plek.

About His Ideal Match

Jy moet my Prinses wees, iemand op wie ek vreeslik trots kan wees. Netjies in persoonlike voorkoms, asook op jou huis en onmiddellike omgewing waarin jy leef.
Jy moet interessante gesprekke kan voer, en 'n positiewe uitkyk op die lewe h. Ek self is nie iemand wat jaloers is nie, en sal dus ook nie daarvan as jy jaloers is nie. Jy sal my enigste prioriteit wees.
Ek self het geen bagasie uit die verlede nie, daarom sal dit goed wees as jy ook instaat is om reeds die verlede agter jou te kan sit.

En wat ek soek in n sielsgenoot:

'n Prinses wil ek vir my soek,
'n Pragvrou gebid uit ons Vader se boek.

Ek wil haar bemin,
tydens afwesigheid,
alleen sonder haar veroorsaak erge leegheid.

Ek wil haar bemin,
in ons saamwees,
wanneer ons liefde in mekaar se o kan lees.

Ek wil haar bemin,
oor hoe pragtig sy altyd lyk,
sy laat my hart elke keer beswyk.

Ek wil haar bemin,
oor haar stemmetjie mooi,
pragwoorde gevorm deur lippies rooi.

Ek wil haar bemin,
oor haar prag persoonlikheid,
'n binneste met soveel sexy verleidelikheid.

Ek wil haar bemin,
omdat ons van dieselfde hou,
sy, een uit biljoene, my liefste vrou.

Ek wil haar bemin,
wanneer sy in my arms is,
en ek daardie pragtige lippies kus.

Ek wil haar bemin,
vir haar sexy lyfie mooi,
vir dit wat sy aan my doen my mooiste nooi.

Ek wil haar bemin,
wanneer sexy lyfie styf teen my,
en ek haar oral oor kan vry.

Ek wil haar bemin,
vir wie sy is, 'n Liefmens,
sy is die een vir wie ek altyd wens.

En wanneer ek my Prinses kry,
by jou my Liefde wil ek tot die einde bly.

Ek bemin jou,
in elke saam wees met jou,
ek kan nie wag dat ons eendag trou.

Ek bemin jou,
vir gedagtes van oud word saam,
met mooi herinneringe as fotos geraam.

Ek bemin jou,
vir die wete dat jy,
ook wil oud word aan my sy.

Jy my Prinses is die een wat ek wil h,
vir jou wil ek elke dag van my liefde s.

More About Him

More Physical Characteristics
Facial Hair:
I have a goatee
Body Hair:
Average
Eyesight:
I wear glasses only when reading
Fashion Sense:
Alternative (I'm stylish in my own special way)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
It's a distant memory
Body Art:
A tattoo or two
Personality Traits
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Optimistic; Outgoing; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Red
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Cuisine:
Seafood; South African
Music Preferences:
Blues; Classical; Country & Western; Instrumental; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Books:
Best-sellers; Business; Travel
TV Shows:
Comedy/Sit-coms; Documentaries; Educational; Nature/Wildlife; News; Sport; Variety shows
Movie Preferences:
Action; Comedy; Documentary; Romance; War
Interests:
Cooking; Gardening; Photography; Singing; Writing poetry
Sports:
Camping; Flying / Gliding; Shooting; Walking; Weight training
More Lifestyle
Pace of Life:
Organised
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I'm online more than I'm offline
Cooking:
I really enjoy cooking
Dining Out:
I only eat out on special occasions
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Animals:
I love my pet(s)
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're very close
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Reading:
It's just OK
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Bird(s); Dog(s)
Pets (Dislike):
Cat(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Erotica; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Sarcasm
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Work fewer hours
Dream Home:
Cabin in the mountains
Religious Attendance:
Once a week
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Politics:
Liberal
Honesty:
Extremely
Feelings about using love2meet:
Hopeful; Optimistic