Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Yesterday

Modified: A week ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Vanderbijlpark, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
31
Star Sign:
Sagittarius
Height:
160cm (5' 3.0")
Body Type:
Average
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Haven't completed high / secondary school
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
33 - 43
Star Sign:
Any
Height:
162cm (5' 3.8") - 180cm (5' 10.9")
Body Type:
Average; Athletic; Stocky
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Afrikaans; English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek het 'n foto sodat jy kan sien wie ek is; ek dink dit is net regverdig as jy vir my ook wys wie jy is.

Ek hou van die see; maar het so 2 jaar terug die bos ontdek en moet sÍ het dit nogals geniet ek jag nie. Ek hou baie van die Kaap, al is die water koud, vind ek dit as die plek waar ek graag sou wou aftree eendag.

Ek bly en werk in Vanderbijlpark. Ek is 'n enkel ouer van die pragtigste 6-jarige meisiekind.

Ek is sterk in my geloof, my Godsdiens is vir my belangrik en familie stelsels, my waardes, jy gaan my nie verander nie. Ek is hardkoppig maar rustig en kan wel opofferings maak; maar verwag dieselfd. Soos jy my sien, so sal jy my kry.

Ek is 'n liefdevolle mens wat baie omgee vir mense rondom my. Geniet dit om tyd saam familie te spandeer en bereid om daai spesiale 1 baie liefde te gee.

Het onlangs begin draf, nie ver nie maar geniet dit... Sal seker nog daar kom. Hou ook baie van stap.

About Her Ideal Match

As jy nog groot issues met jouself het gaan sorteer jouself eers uit asseblief.

Almal soek 'n lewensmaat, dit is deel van ons almal. Ons is nie gemaak om die padjie wat vir 2 bedoel is alleen te stap nie. Iemand wat my & my dogtertjie met ope arms sal aanvaar.

Moet ons asb spesiaal kan laat voel.

Moet regte waardes he en die Here kan dien so ook my nader aan die Here kan bring . . . . .

Moet altyd aan my gevoelings kan dink voor iets gedoen word, moet ons deel kan maak van die meeste dinge in sy lewe. Hy moet my my vrye tyd kan gee nes ek vir hom sal gee.

Moet dit kan geniet as 'n 6 jarige op haar lekkerste saam hom wil speel, make up / make overs is soms deel van die speel.

Ek soek nie ware liefde nie; ek dink jy is bevooregd as jy verby jou sielsgenoot loop in die straat, nie eers gepraat van ontmoet nie, so ek is meer realisties op soek na opregte liefde.

Vriendskap, respek, mededeelsaamheid, vertroue, maar die estetiese konsep moet beslis ook daar wees van altwee kante af.

Die fisiese aangetrokkenheid moet tog 'n rol speel; ek sÍ nie dit is die alfa en omega van die soektog nie, want met tyd sal dit wel verdwyn en moet die siels konneksie tog bly.

En as jy kies om saam te stap & jy het kinders dan moet daar ASB nie geonderskei word tussen ons kinders nie, elkeen van hulle verdien ewe veel liefde, omgee, aanvaarding en tyd.

What Her Friends Say

Roch0816 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

More Physical Characteristics
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Medium; Curly; Wild; Out of control; It has its moods
Body Art:
A tattoo or two
Personality Traits
Sense of Humour:
Dry
Intelligence:
Average
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
A wallflower
Valued Qualities:
Charity; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Kindness; Mercy; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Blue
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks
Cuisine:
Chinese; Fast food; Indian; Pub Grub; Seafood; South African; Sushi
Music Preferences:
Alternative; Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; New Age; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; World
TV Shows:
Cartoons; Comedy/Sit-coms; Documentaries; Dramas; Educational; Movie Channels; Music Channels; Nature/Wildlife; Reality shows
Movie Preferences:
Comedy; Drama; Horror; Mystery; Romance; Sci-Fi
Interests:
Board games; Card games; Shopping
More Lifestyle
Pace of Life:
Go with the flow
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Spending time with the family
Time Online:
I check in once a day
Cooking:
I cook rather than starve
Dining Out:
I eat out a few times a month
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Sport Involvement:
Watching from the couch
Animals:
I love my pet(s)
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're average
Current Relationship:
I'm single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Reading:
It's just OK
Dietary Restrictions:
I have none
Likes & Dislikes
Pets (Have):
Bird(s); Cat(s); Dog(s)
Pets (Dislike):
Rodent(s)
Turn-ons:
Erotica; Flirting; Intelligence
Turn-offs:
Assertiveness; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Thrill seeking
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Find new, more meaningful work
Dream Home:
Beach house
Religious Attendance:
Once a week
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Politics:
I have no interest in politics
Honesty:
Very
Feelings about using love2meet:
Nervous; Hopeful; Curious; Embarrassed; Excited