The_Very_Lucky_OneThe_Very_Lucky_One

The_Very_Lucky_One

48 – Northern Suburbs (Brackenfell), Cape Town, South Africa

Die lewe is mooi - kom ons maak dit "volmaak"...

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: 2 weeks ago

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Northern Suburbs (Brackenfell), Cape Town, South Africa
Gender:
Male
Age:
48
Star Sign:
Libra
Height:
185cm (6' 0.8")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Blonde
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Divorced
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Technical / Science / Engineering
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
City Bowl; Northern Suburbs; Blaauwberg; Helderberg; Franschhoek; Paarl; Stellenbosch; Wellington (Western Cape, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
38 - 48
Star Sign:
Any
Height:
155cm (5' 1.0") - 180cm (5' 10.9")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Marital Status:
Never Married; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

Die kern van geluk, is nie wie jy is, wat jy het, of wie jy ken nie - nee, die kern van geluk is "saam met wie jy is..." Jy kan gelukkiger wees in 'n hokkie toegesluit saam met die regte persoon, as op 'n tropiese eiland saam met die verkeerde een.

Jy moet eers by jouself begin. Vrede maak met wie en wat jy is, want dit is die eerste 50%... en presies waar ek is. Daarom is dit hier en nou wat ek uitreik, want ek wil 'n goeie lewe, 'n "great" lewe maak...

Ek en jy gaan albei die tyd moet maak, daardie eerste stap neem, en uitreik na buite in hierdie proses.

Wees positief in die lewe. Mens kan nie mis, as jy nie probeer nie - maar jy kan ook nie tref nie. Moenie my net afskiet op grond van 'n persepsie nie. Die ergste wat jy kan verloor is 10 minuute in 'n "koffie-shop", maar jy kan 'n leeftyd se vreugde wen...

Wie is ek, vra jy. En daar is niks wat ek kan antwoord, wat enige iets aan my saligheid gaan doen nie. Jy sal my maar moet leer ken. Ek het 'n sterk persoonlikheid, maar 'n sagte hart. Ek eet gesond, maar is 'n goeie kok. Ek kyk mooi na myself - maar nog mooier na die mense om my. Ek is 'n romantikus - en glo in ware, onvoorwaardelike liefde. Die 'binnekring". Leer my ken, wie weet...

Eerlikheid is vir my geweldig belangrik. So kom ek val sommer met die deur in die huis. Niemand is op hierdie "site" omdat hy 'n besigheids-vennoot soek nie. Daarom is die woord "Chemistry" so bitter belangrik. Dit is baie mooi om te skryf "looks" is nie alles nie - maar dit sal vals wees om te dink dit kan buite rekening gelaat word. So asseblief, sit jou eie foto op, wat jou weerspieel soos jy min of meer nou lyk, en ek sal ook. En as ek vir jou skryf, en jy antwoord nie, sal ek die boodskap kry - sal jy dit ook so hanteer asseblief... As jy jou foto wil "hide" om jouself te beskerm, ek vertaan dit. Maar as jy vir my wil skryf en antwoord verwag - maak asb jou fotos oop vir my - dan weet ek ook met wie ek praat..

About His Ideal Match

Ek gaan nie eers my ideale "match" probeer beskryf nie. As jy mooi is, is dit 'n goeie begin. As jy slim is, nog beter. As ek en jy "click", uitstekend. As jy vredeliewend is, wow. Maar die heel belangrikste vir my, is nie wie ek of jy is nie, maar wie en wat ons is wanneer ons saam is. Die engelse stel dit mooi: "Together we need to be better than the sum off our parts"...

Iemand het eenkeer geskryf: "Don't be with someone because you can be with them... be with someone because you can't be without them". Dit is eintlik baie eenvoudig. Ons voel aangetrokke tot iemand op grond van "uiterlike voorkoms" - wat maak dat ons moeite doen om daardie persoon beter te leer ken. Maar eers dan begin alles by mekaar kom wanneer jou uiterlike voorkoms, jou persoonlikheid, jou geaardheid,jou optrede - en alles wat deel is van jou "pakket", jou so diep in iemand se hart laat inklim dat daardie persoon dit as 'n liefde ervaar wat hy met sy lewe sal beskerm... Louis Malherbe, skrywer van die boeke "Maksimum Man en Maksimum Vrou" het dit mooi opgesom. Daar is drie rolle in ons lewens wat vervul moet word. "Best Friend, Lover & Soulmate". Om waarlik gelukkig te wees, moet daardie 3 rolle in jou lewe deur dieselfde persoon vervul word...

Laastens, fisiese aanraking en opbouende woorde is die liefdestale wat my beker laat oorloop, en diensbaarheid is die een wat ek vlot praat...

More About Him

More Physical Characteristics
Facial Hair:
None / not applicable
Body Hair:
Average
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Hair Style:
Short
Body Art:
I don't have any
Personality Traits
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Leisure & Entertainment
Favourite Colour:
Blue