Hachi82Hachi82

Hachi82

44 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

JY kan nie verkeerd gaan nie... ;)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 15 Augustus 2018

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Asir; Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n vriendelike, spontane, fun-loving persoon wat daarvan hou om road trips te neem, met my honde langs die see te stap en die mooi dinge in die wreld te geniet. Vat 'n kans! ;)

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek 'n nice persoon om pret dinge - en sommer net normale dinge ook - saam met my te doen; wat nie sal omgee om 'n rustige aandjie tuis saam met my te geniet nie, maar ook gou sal ''ja!'' s as ek uit die bloute opmerk: "Kom ons vat die pad en gaan soek 'n fun ervaring!"
My ideale pasmaat moet intelligent en lojaal wees. Verkieslik moet sy dieselfde agtergrond en onder dieselfde omstandighede as ek grootgeword het. Sy moet gelowig wees en dit verkieslik geniet om kerk toe te gaan, want ek hou baie daarvan. Dit sal 'n bonus wees as sy 'n sakevrou is en mal is oor honde, katte en die see.

Wat Sy Vriende S

Hachi82 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Buierig
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Punk; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Gruwelverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Branderplankry; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Kegelbal; Krieket; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Motorsport; Rugby; Sneeuplankry; Stap; Stoei; Swem; Tennis; Waaghalsige sport
Kos
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van love2meet:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters