planmakerplanmaker

planmaker

66 – Pretoria, Gauteng, South Africa

I've found my place in the world, care to join me?

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
66
Star Sign:
Leo
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
Ask me later
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later; Afrikaans; English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Gauteng, South Africa)
Gender:
Female
Age Range:
62 - 65
Star Sign:
Any
Height:
160cm (5' 3.0") - 170cm (5' 6.9")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced; Widowed
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Any
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

My lewe is taamlik "ontsagwekkend" (=awesome, ja ek het lank met slimmes oor die woord gestry) en my verlange is na 'n maat wat bereid en in staat is om my komplekse lewe te probeer aanvaar en verstaan, wat my eie unieke sieninge oor dinge kan akkommodeer en so klein bietjie begrip kan toon vir my lewenstaak. Ekself is nie onmoontlik moeilik van geaardheid nie en ek leef gemaklik saam met ander. Ek leef redelik verantwoordelik, is sosiaal, maar meesal stil en rustig. 'n Kluisenaar is ek nie, ek het 'n redelike vriendekring en is deel van 'n groot familie. My vier kinders en kleinkinders is vir my uiters kosbaar. Ek werk elke dag met mense, maar ek hou my persoonlike lewe privaat. Ek spandeer bitter min tyd voor 'n TV. Vir ontspanning maak ek eerstens staat op rustige saamwees met my sielsgenoot, daarna lees, sommer net stap, musiek luister, en soveel tyd in die natuur as wat my program toelaat. Ek is nie skaam om goedjies in en om die huis in stand te hou nie, en ook dit is vir my ontspanning. Ek doen my deel in die samelewing. Ek het goeie sosiale vaardighede, praat maklik voor en met mense, maar dinge soos 'n musiekinstrument bespeel en vas dans het ek nog nie behoorlik aangeleer nie, dit sal wonderlik wees as jy my kan help leer, as dit ook jou belangstelling is. Ek is bang vir min dinge maar vir motorfietse is ek baie bang. Ek pas by enige omgewing in: ek is maar net wie ek is. Ek het groot agting en respek vir die siel, gees en liggaam van 'n vrou. Haar nabyheid, haar aandag en sinvolle kommunikasie met haar is dinge wat ek opreg waardeer en koester. Om saam te groei is een van my groot ideale. Ons is as mense nie gemaak om alleen te wees nie.

About His Ideal Match

My waardes le dieper as dit wat net sigbaar is vir die oog en ongelukkig raak ek gou verveeld met oppervlakkigheid. Ek plaas 'n premie op intellektuele sosialisering, meeste van die tyd. Nie dat ek die hele tyd wil gedigte lees of boeke bespreek nie, nee ek wil graag gesels oor dinge wat saak maak en diepte het. Ek verlang na 'n maat met 'n oop gemoed, ontvanklik vir oorspronklike idees, 'n ware klankbord. Natuurlik moet daar altyd ruimte wees vir vrolik lag en skerts. Ek besef dat die besondere maat waarna ek verlang 'n skaars spesie is, maar ek weet ook dat sy iewers skuil om ontdek te word. Sy is iemand wat haarself ken en weet wat sy nodig het en sy verlang ook na 'n spesiale maat wat haar diepste verlangens kan aanspreek. 'n Gewone vroulike vrou wat haar eie lewe op koers hou, sonder om langdurig onnodig of oormatig buierig of depressief te wees, verdien my agting en respek. 'n Sonskyn vrou wie se lag soos 'n borrelende fontein kan uitstroom wanneer sy gelukkig voel. As jy jou lyf goed behandel en natuurlike gesondheid deel van jou leefwyse is sal ons mekaar ten volle kan waardeer en inspireer tot sinvolle saambestaan. Jy het 'n onkonvensionele lewensuitkyk, soos ek, en leef in vrede met die samelewing en die natuur. Jy volg jou eie hart en is versigtig vir afgode. Jou eiewaarde en selfrespek is gevorm, maar jy is bereid om aanpassings te maak en verder te groei waar dit tot jou voordeel is. As jy nie bang is vir die uitdaging om 'n sterk, deels konserwatiewe maar terselfdertyd redelik progressiewe man wat dink en werk en droom en skryf deel van jou lewe te maak, sal jy ook die hoogtes wat saam bereik kan word in eenheid van gedeelde liefdesenergie waardeer en aanhou nastreef. Ek is gereed. Hierdie woorde is deel van jou eie verlange en ek hoef dus nie verder te verduidelik nie. Ja DrakieKoningin, ek het jou dadelik herken.

What His Friends Say

planmaker hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I wear glasses
Facial Hair:
I have a moustache
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Daring; Easy going; Funny; Intelligent; Outgoing
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Blues; Classical; Folk; Instrumental; New Age
Reading:
I love it
Books:
(Auto)biographies; Best-sellers; Business; Fiction; History; Non-fiction; Religious; Science / Technology; Self-help
TV Habits:
I mostly use my TV for news or sport
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Nature / Wildlife; News
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Art Films; Comedy; Documentary; Drama; Romance
Interests:
Business news; Cooking; Gardening; Healthy living; Meditation; Reading; Writing books
Sports:
Camping; Hiking; Walking
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Fine Dining; French; Gastro Pub; German; Greek; Italian; Seafood; South African; Sushi
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work at home
Pastimes of choice:
Reading a book
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got brothers and sisters
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Like):
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish; Horse(s)
Pets (Dislike):
Exotic pet(s); Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Body piercing(s); Sarcasm; Tattoo(s)
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Politics:
Liberal
Retirement Plans:
Finally writing that novel
Feelings about using love2meet:
Optimistic
Honesty:
Very