Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: 2 weeks ago

Modified: 2 weeks ago

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Hermanus, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
35
Star Sign:
Capricorn
Height:
Ask me later
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Widowed
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Heavy
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Saldanha (Western Cape, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
25 - 40
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Marital Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Waarom nie? Ek sal jou laat lag al weet ek self nie hoe nie, ek iseen van die tipe mense mense wat nie opgee nie wanneer ander al lankal die tou in gegooi het en ek is ongelukkig lojaal.

My dogtertjie is my lewe, my als, sy is meer as net my kind sy is my vriendin.

Vreeslik lief vir die see, dit bring 'n tipe kalmte oor mens om net by die see te sit en na die branders te staar en vir n oomblik jouself te verloor en te vergeet van die gejaag van die lewe en al die aaklige goed wat om ons aangaan.

So in a nut shell die lewe het my hard geslaan maar ek staan nog op my 2 voete, half mal, maar ook net mens en ek is wie ek is, you either love me for that or you can't handle me.

Ek is oor die algemeen te veel vir meeste mans om te handle omdat ek te straight forward is, ek is egter ook 'n massive softy.

About Her Ideal Match

Daar is nie so 'n ding soos 'n ideale pas maat nie, of jy click of jy doen nie. Looks en geld gaan jou nerens kry nie, maar hey ek gaan nie stry nie dit is 'n plus punt. Wees eerlik (want ek is bitter eerlik) en lojaal, respekteer my en my kind en sit my op my plek wanneer nodig. n Verhouding is 50/50.

Vertroue is vir my uiters belangrik sowel as respek. Ek is nie van daai clingy girls nie en die manne kan boys night hou wanneer hulle wil maar as jy my rede gaan gee om jou te wantrou gaan dit my rede gee om te moan (Fair?)

What Her Friends Say

Madeliefie_606 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

Madeliefie_606 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.