KersiedrukkiesKersiedrukkies

Kersiedrukkies

45 – Timaru, Canterbury, New Zealand

Best friend to go on a holiday with. Don't need a hero only a sound minded friend

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Friday

Modified: Friday

Mobile number not yet verified.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Timaru, Canterbury, New Zealand
Gender:
Female
Age:
45
Star Sign:
Leo
Height:
Ask me later
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Above Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
Ask me later
Home Language:
Ask me later
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
No
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree
Occupation:
Other
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Canterbury, New Zealand
Gender:
Male
Age Range:
38 - 60
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Any
Relationship Status:
Any
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Mens kan my nogal aantrek en uitneem vir etes. Ek geniet mense om my net soos my stilte, alles op sy tyd. Ek verken nuwe lande graag en sal nie omgee om saam met ordentlike mans te kuier nie.
Ek luister graag en judge nie elke persoon se gister is sy gister. Mans wat 'n positiewe houding het is welkom, ek het nie tyd vir kermkouse nie.
Ek hou van ordentlike waardes en eerlikheid is belangrik.
Ek is 'n christen en het ordentlike waardes en verkies mans wat weet wat kommunikasie behels.
So biertjie op 'n lekker warm dag of 'n sonsakkertjie is reg, maar hou verby as dit jy nie weet wanneer om te stop nie.
My humorsin is fyn, slegs skerp mans sal dit vang, om vir jouself te lag is 'n plus, ligsinnigheid is uit.
Ek is baie onafhanklik en sal verkies om mans te ontmoet wat hul wekkers stel om te gaan werk en ook weet hoe om af te skakel na 'n lekker werksdag.

About Her Ideal Match

Daar is nie so iets nie.

Verkies mans, wat waardes heg aan eerlikheid, getrouheid, soos mans aantrek en 'n vrou as 'n spanmaat kan respekteer.
Ek is maar 'n boertjie in my hart en weet hoe om raak te vat. (mans met "gutter minds" hou verby asb.)

What Her Friends Say

Kersiedrukkies hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

Kersiedrukkies has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.