EsinelEsinel

Esinel

46 – Stellenbosch, Western Cape, South Africa

Brawe brunette opsoek na inspirasie!

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: 04 June 2018

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
46
Star Sign:
Sagittarius
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Average
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Ask me later
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Postgraduate degree
Occupation:
Self-employed
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
35 - 45
Star Sign:
Any
Height:
180cm (5' 10.9") - 186cm (6' 1.2")
Body Type:
Athletic; Large
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Have Children:
Any
Want Children:
Yes
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Legal; Medical / Dental; Sales and Marketing; Self-employed
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek is intelligent met 'n sin vir humor en hou daarvan om die lewe te geniet saam met mense wat dieselfde belangestellings en waardes as ek deel. Ek het redelik baie lewenswysheid- en ervaring opgedoen deur die skool van die lewe en sou dit graag met iemand wou deel wat weer my kennis van en oor die lewe kan komplimenteer en aanvul - 'n opregte persoon wat waarde heg aan betroubaarheid,eerlikheid en integriteit. Ek het baie liefde om te gee vir die regte persoon. Regte persoon = my woord is my eer en hy verstaan die groot waarde van, en definisie van karakter in 'n persoon.

Ek was nog nooit getroud nie en is 'n enkelma van 'n seuntjie wie se pa geen behoefte het om deel van sy lewe te wees of enigsins kontak met hom te he nie. Dus word my lewe gekenmerk deur baie pligte en verantwoordelikhede, 24 uur van die dag, 365 dae van die jaar. Ek besit my eie besigheid en is 'n positiewe,doelgerigte en emosioneel sterk vrou, maar mis dit om bietjie fun te he en die lewe te geniet. Dit sal great wees om nice vriendskappe te kan begin met persone wat daarvan hou om die lewe te geniet. Wie weet waartoe dit dalk mag lei? Ek glo die basis vir 'n goeie verhouding is vertroue,'n hegte vriendskap en natuurlik baie chemistry!

About Her Ideal Match

Intelligent, sin vir humor, ambisiues, weet wat hy wil he in die lewe en waarheen hy oppad is, iemand om na op te kyk, sterk leier, diep denker/filosoof, kunssinnig, sensitief, saggeaard, lief vir kinders, hou van kookkuns, buitelewe, natuur, sosialiseer

What Her Friends Say

Esinel hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

Esinel has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.